Huisgenoot

Die muskiet

DIE fyn insek wat net ’n breukdeel van ’n gram weeg, ken ons uit aan die aanhoudende zoemgeluid wat jou gou-gou kan laat jeuk en krap. Die wêreld se meer as 3 000 muskietspesies kan talle siektes aan mens en dier oordra. Boonop is dié klein insek jaarliks vir miljoene sterftes verantwoordelik.

Hoewel die muskiet na ’n regte booswig klink, speel dié insek tog ’n belangrike rol in die ekostelsel.

WAAR KOM MUSKIETE ORAL VOOR?

Muskiete word oral in die wêreld aangetref behalwe in Antarktika. Hulle benodig om te kan voortbestaan. Die soort water wissel van stilstaande

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related