Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘EK IS DRIE JAAR SONDER ALKOHOL’

2019 was ’n moeilike jaar, sê die radio- en TV-aanbieder Rozanne McKenzie, maar sy gaan die nuwe jaar binne met ’n besonderse persoonlike mylpaal

Rozanne, ek is so bly wanneer ek hoor iemand is van alkohol verlos. Mense besef nie hoe die drankduiwel hul lewe steel nie. Jy raak so verstrengel, jy kan nie loskom nie.

SUSAN

Dis pragtig, Rozanne. Hou net aan Jesus vas. Ek was ook daar, maar vandag kan ek nie aan een goeie rede dink hoekom ek ooit so gedrink het nie. Ek is baie trots op jou, vriendin.

KARIN

Dit is absoluut wonderlik, Rozanne. Jy het my skoon in trane gehad toe jy in Minki se program was. Na my mening is jy ’n ongelooflike mens en televisieaanbieder.

NICOLETTE

Ek is trots op hom, maar dis ’n harde pad; elke dag is moeilik. Hou net so aan. Met ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot5 min read
Die Huis Wat Jou Omhels
DIE eerste ding wat ’n mens sien as jy in die huis in Pretoria instap, is die groot boom wat teen die muur geverf is. Van die takke hang geraamde foto’s van kinders – 251 van hulle. Want dís hoeveel plek daar in die groot, warm harte van die Prozesky
Huisgenoot2 min read
’n Uittreksel Uit Onder Water
Ek skuld hom so baie. ’n Paar maande ná my pa se dood het hy my eendag gekry waar ek agter die tennishuisie vir die wêreld weggekruip het. My trane, my hartseer, was myne en myne alleen. Ek wou nie met enigiemand praat oor hoe seer ek steeds was nie.

Related