DEKOR
Jan 03, 2020
2 minutes
Deur PETRO-ANNE VLOK
![f0040-01](https://article-imgs.scribdassets.com/1qjo338pmo7n7y67/images/fileCXT5FETM.jpg)
1 Gesellig pleks van minimalisties
Een van die grootste veranderings vanjaar is die wegbeweeg van koue, kliniese minimalisme na gemoedelike gemak. In dié opsig is daar twee trends wat uitstaan – die nuwe Nordies en kontemporêr organies.
Nuwe Nordies omarm steeds die skoon, eenvoudige
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days