Huisgenoot

VAN VAARDIG TOT AARDIG

WAT dryf doodgewone mense om bisarre uitdagings aan te pak en vreemde rekords te probeer opstel? Hoekom sal enigiemand wil kyk hoe vinnig hulle dakteëls met hul kaal hande kan breek, hoe ver hulle ’n pyl met hul voet kan skiet of hoe vinnig hulle met ’n wendyhuis kan jaag? In dié uittreksel uit die nuwe uitgawe van Guinness World Records vertel ’n paar wêreldrekordhouers hoe hul brandende begeerte ontstaan het en hoe hulle met hul manewales die rekord opgestel het.

RONDOMTALIE

GETTI KEHAYOVA (42), LAS VEGAS, NEVADA

REKORD

Die grootste hoelahoepel deur ’n vrou in die rondte gedraai – met ’n deursnee van 5,188 m. Die rekord is in November 2018 opgestel.

“Ek het in die sirkus grootgeword. Ek kom van Bulgarye en my hele gesin was verhoogkunstenaars. Saam het ons die wêreld vol gereis. Dit was die beste ervaring wat ’n kind kon hê. Ons is aan soveel verskillende soorte mense en kulture blootgestel, en ek kon op die pad leer en nie op skool nie. Ek was ook altyd deur ’n klomp ander kinders omring. Baie van die kunstenaars het kinders gehad en ons almal het saamgespeel. Ek het vriende uit Mongolië, Rusland en Frankryk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related Books & Audiobooks