Rooi Rose

VELSORG 101 VIR TIENERS

Deel jou eie ondervinding

“As jy as tiener met jou vel gesukkel het, deel dit met jou kind. Dit kan vir tieners traumaties wees wanneer hulle aknee kry, veral as dit in ’n erge graad is,” is die raad van Tendai Ngorima, skoonheidskonsultant van Intraceuticals.

WANNEER BEGIN JY MET ’N VELSORGROETINE?

“Begin met die aanvang van puberteit. Dit wissel van 10-14 vir meisies en 12-16 vir seuns. Die eerste tekens van puberteit is gewoonlik ’n meer olierige vel met swart- en witkoppies,” sê die Kaapse dermatoloog en eienaar van , dr. Ian Webster. , velwetenskaplike en eienaar van , sê as jy van jongs af vir jou vel sorg, sal die skade wat die omgewing aanrig en die liggaamsveranderinge in die tienerfase ’n kleiner uitwerking hê omdat die velselle versorg en gevoed word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Rooi Rose
REDAKTEUR Martie Pansegrouw ADJUNK-REDAKTEUR Hannelie Diedericks ONTWERP & UITLEG Linda Ehlers Christelle Lategan TEKSREDAKTEUR Hugonette Theron PRODUKSIE EN FOTOREDAKTEUR Melissa-Jade Myburgh melissajm@caxton.co.za VERHAALREDAKTEUR Corlia Fourie cor
Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag

Related