Rooi Rose

OP EIE HOUTJIE

‘EK IS NIE ’N EILAND NIE, EN DAAR’S NOG PLEK VIR IEMAND IN ONS LEWE’

DORETTE POTGIETER

Die aktrise Dorette Potgieter, wat ons in Januarie as June Spies, die wulpse ma van die verpleegster René (Simoné Pretorius) in die sepie Binnelanders sien, het ’n hegte verhouding met haar tienjarige dogter, Lia Luna Li.

“Dis ’n keuse om ’n enkelma te wees, en ’n groot verantwoordelikheid, want jy alleen is ten volle verantwoordelik vir jou kind,” sê Dorette. “Jy moet jou eie behoeftes dikwels tweede stel.”

Lia gaan elke tweede naweek na haar pa, die sanger Riku Lätti, toe. “Die reëls wat in my huis geld, geld nie noodwendig in Riku se huis nie. Lia voel altyd sy is met vakansie wanneer sy by Riku kuier omdat hy nie so streng soos ek is nie, en sy byvoorbeeld later kan gaan slaap, want dit is immers naweek.”

Haar enigste spruit is ’n selfstandige, onbaatsugtige kind met ’n fyn waarnemingsvermoë. “Ons het ’n hegte band

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Warm Oë & Rooi Lippe
ONDERLAAG VERBLOEMER NATUURLIKE OOGSKADUPALET BEKLEMTONER VLOEIBARE OOGOMLYNER OOGPOTLOOD MASKARA BLOSSER WENKBROUPRODUKTE LIPSTIFFIE IN ’N NATUURLIKE SKAKERING ROOI LIPSTIFFIE POEIER SCARLETT HILL NUDE EYESHADOW (R79,99, MR PRICE).
Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose1 min read
Bestel Boeke Vinnig
INDIEN JY VAN HIERDIE BOEKE (OF ELDERS IN ROOI ROSE) TEEN DIE ROOI ROSE-PRYS VAN ’N 20% AFSLAG WIL BESTEL, KIES EEN VAN DIE VOLGENDE OPSIES: 1 E-POS JOU NAAM, TELEFOONNOMMER EN KEUSE(S) NA SHOP@GRAFFITIBOOKS.CO.ZA 2 BEL 012 548 3456 GEDURENDE KANTO

Related