Rooi Rose

’N NUWE VOORKOMS

NAAM: MICHELLE TAIT OUDERDOM: 29 BEROEP: LEERLINGREKENMEESTER

‘Die proses was van begin tot einde soveel pret, selfs ek het vir’n dag soos’n model gevoel. Ek het’n hele paar wenke gekry wat ek in die toekoms op die proef sal stel’ -Michelle

Michelle het onlangs by ’n nuwe werk begin waar sy gemakliker kan aantrek. Ons uitdaging? Om die gewone swart langbroeke en bloese te verruil vir ’n voorkoms wat modern, professioneel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke