Rooi Rose

PASOP vir PSOS

Elke kwaal het sy eie uitdagings. Polisistiese ovaria-sindroom, of PSOS, is een met báie hiervan. Dit brei jou behoorlik. Maar wat nie dood maak nie maak sterk. Dit is presies wat die advies vir PSOS vir jou gaan doen: dit verg ’n gesonder leefstyl as wat die meeste ander mense lei. Maar toe maar, jy gaan die vrugte pluk.

Nuwe internasionale riglyne vir die hantering van PSOS is onlangs opgestel. Ons gesels met dr. Gerhard Hanekom van die Aevitas Fertiliteitskliniek in Kaapstad oor hoe jy PSOS die beste bestuur – en oor inositol, as aanvuller om PSOS beter te beheer.

WAT LAAT JOU PSOS VERMOED?

Die eerste leidraad is ’n besonder lang

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke

Related