SUKSES vir jou kind
![rooros1911_article_074_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/4x5fxumk3k7n9el4/images/file1W6YHB1S.jpg)
Ons leef in ’n snel veranderende wêreld, en ons kinders sal waarskynlik in ’n baie ander soort wêreld as ons werk, en sal dalk ook veel langer as ons ekonomies aktief moet wees. Boonop meen kenners een kwalifikasie gaan nie genoeg wees nie. Die goeie nuus is dat ouers baie kan doen om kinders van jongs af oopkop te laat dink sodat hulle in ’n veranderde arbeidslandskap kan aanpas.
Vyftig jaar gelede is mense by hul aftrede met ’n goue horlosie beloon, maar niemand streef meer daarna nie. Deesdae verander mense gereeld van werk en baie mense kies selfs ’n paar keer in hul leeftyd ’n ander loopbaan. Die Britse bestuursghoeroe Charles Handy het die frase “portfolio of jobs” pleks van “loopbaan” gewild gemaak.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days