Rooi Rose

NET ’N NOMMER

SKUINS NÁ die aanvang van die nuwe jaar, met die plofklank van vonkelwynproppe nog vars in ons ore, vertrek ons vroeg op ’n weeksoggend na ’n dorp in die Overberg om by die kantore van Binnelandse Sake ’n paspoortaansoek te gaan indien. Ons dogter is gekeur om vir tien maande as uitruilstudent in Amerika te gaan skoolgaan en haar bestaande paspoort verstryk sowat ’n week voordat sy volgende jaar haar terugvlug sal moet haal, en ’n nuwe aansoekproses was ons voorland.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke

Related