Rooi Rose

STERKER ANDERKANT UIT

Ons gesels twee dae ná die laaste beeldsending van The Voice, M-Net se gewilde werklikheidsreeks. Ja, erken Riana, dit was ’n “wilde warrelwindtyd”. Behalwe al die ure wat sy as afrigter saam met die sangers onder haar vlerk moes deurbring, het sy ook ’n nuwe album opgeneem en uitgereik. “Dit was ’n uitdaging, maar ’n mens leer vinnig dat jy meer gedoen kry as jy baie het om te doen.”

Dit het kophou gekos om haar gesin en loopbaan tussen al die verpligtinge van die reeks deur in te pas. “Gelukkig tog vir my fantastiese man, Cornel, en baie hulp van familie en vriende. Maar ’n mens kan eintlik baie dinge regkry as jy ’n lekker span het. Ek het ook maar elke keer huis toe gery wanneer ek ’n kans gekry het.”

Riana kan nie uitgepraat raak oor The Voice nie.

Sy was verlede jaar al ’n hulpafrigter, maar vanjaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke

Related