Rooi Rose

ROCCO SE GEHEIME WAPEN

Dit verg en om ’n te wees. Maar as jy na Rocco se verhaal van uitdagings en beserings luister, kan jy nie nie. “Ek glo die geheim van my sukses is my ,” sê hy onomwonde. “God maak dat ek altyd hoop het en nie kan gaan lê nie, al sukkel ek byvoorbeeld met ’n besering, want Hy kan enige iets laat gebeur. Ek kan maar net die van wat ek gekry het, en verder moet ek kyk hoe ver die Here my wil neem.” Hy sê het veral in sy tienerjare baie veroorsaak. “Ek het op 17 besef my lewe is maar eintlik , en ek het hard gebid en die Here gevra om my te wys wie Hy is.” Vandag kyk hy met terug na die mense wat die Here oor sy pad gebring het. “My by het vir my ’n geword.” Sal hy dit oorweeg om te word? “Ek dink ek is geroep vir voltydse , maar ek is oor die tyd nie. Intussen probeer ek maar my in my en werkplek uitleef.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke

Related