Rooi Rose

N NUWE VOORKOMS

NAAM: DEBBIE MURPHY; OUDERDOM: 39; BEROEP: ENTREPRENEUR, VROU EN MA

‘Die proses was een van daardie Aspoestertjie-tot-prinses ervarings. Dankie, rooi rose en jul talentvolle span!’ - Debbie Murphy

Debbie beskryf haar klerestyl as ontspanne en gemaklik. Haar eerste keuse is gewoonlik ’n denim, T-hemp en tekkies. Ons doelwit was om vir haar te wys sy kan steeds gemaklike klere dra maar wat ook vroulik en jeugdig is.

MODE

Waag dit! Vergeet dié lente van die klein swart nommertjie en kies helder kleure. As jy huiwer om helder skakerings te dra, waag en Dra by die helder uitrusting Die veelsydige rok kan ook werk vir ’n gemaklike naweekvoorkoms. Dra ’n paar (steeds gemaklik maar vrouliker) en ’n hierby.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke