Rooi Rose

Die beste DIEETSTYL VIR JOU

Daardie mense wat vertel dit is maklik is om tien, twintig kilogram af te skud het vir seker nog nooit probeer om tien, twintig kilogram te verloor nie. Dit vra die fokus en vasbyt van ’n fanatikus. Sal dit beter wees as jy ’n dieet kies wat by jou pas? Dit moet ten minste makliker wees. Hierdie vraelys sif diëte volgens jou voorkeure en motiveerders.

JOU DIEETSTYLVRAELYS

1 MY DROOMONTBYT

A is ’n stylvolle affêre, met ’n tradisionele omelet en ’n mooi gedekte tafel.

B sluit iets eksoties of indrukwekkends in, soos oestersampioene, of is op ’n besondere plek.

C gaan oor harmonie en ’n fees saam met die drie mense vir wie ek die liefste is.

D vir my gaan dit oor vernuf: ek kies ’n gereg wat besonderse vernuf verg, of ’n ontbyt op ’n plek wat ek self ontdek het.

2 MY KOFFIE

A Ek is ’n koffiesnob wat hou by my gunsteling-handelsmerk, want ek hou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke

Related