Rooi Rose

Die HART van HERSTEL

IS HOOP NET ’N GEVOEL, OF BEHELS DIT MEER?

Waar daar lewe is, is daar hoop, lui die spreekwoord. Tog is dit nie in alle gevalle waar nie. Mense wat erge fisieke of emosionele pyn verduur, verloor soms die laaste greintjie lewensdrif.

Is hoop net ’n gevoel, of behels dit meer? Hoekom hou party mense in moeilike omstandighede daaraan vas terwyl ander moed verloor?

Vrae soos dié het die Amerikaanse mediese spesialis en navorser, dr. Jerome Groopman, aangespoor om The Anatomy of Hope: how people prevail in the face of illness (Random House, 2005) te skryf. As onkoloog het hy dekades lank geworstel met die manier waarop hy slegte nuus aan pasiënte moes oordra. Moes hy die rooskleurigste prentjie skilder sodat hulle hoopvol kon bly, of moes hy die feite klinies oordra sodat hulle nie onder ’n illusie sou verkeer nie?

Hoe meer dr.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke

Related