SOOS EK DIT SIEN
Aug 19, 2019
2 minutes
Kanker is in 2016 by Ursula* gediagnoseer en sy is op die oomblik in remissie. “Ek beskou my nie noodwendig as ’n hoopvolle mens nie. Dit voel of ek maklik platgeslaan word, maar as ek ’n ruk oor die situasie gedink het, voel dit of daar tog ’n oplossing kan wees en kan ek aangaan. Ek probeer om my maar net met die probleme van die besig te hou.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days