Rooi Rose

Afrikaans ineSwatini

Mense is gewoonlik verbaas as hulle hoor dat ek Afrikaans gee in Swaziland, of eSwatini soos dit nou bekend staan. Ek hou by ’n privaatskool skool waar Engels die taal van onderrig is, en daar drie opsies vir tweede taal aangebied word op laer- sowel as hoërskoolvlak: Siswati (op huistaalvlak), Frans en Afrikaans as eerste addisionele taal. Die tweedetaalklasse word as groep sommer SAF genoem: ’n akroniem vir Siswati, Afrikaans en Frans. Frans is verreweg die gewildste keuse. Die bekwame Franse onderwyseres, madame

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose2 min read
Planne Met Kosprikkels
• Geselliger maaltye Die lekkerte van maaltye is dat dit struktuur aan die dag gee. Maar die kuns is om die fokus weg te trek van kos om kos se onthalwe. Maak dit ’n tyd vir deelname en geselligheid, soos dat die gesinslede almal saam kook of beurte

Related Books & Audiobooks