SARIE

Het troeteldiere die opper-poot?

Kleintyd, as die grootmense Sondagmiddag gaan dut het, het ek tot by my elmboë in seepskuim gestaan. Die skottelgoed was baie, my ma het vir ’n leërskare gekook. Maar so was die oorskietkos, alles myne as ek opwas. En ’n weeklikse bederfie vir die meer as twintig plaaskatte wat ek onder my vlerk geneem het. Hul name was tekenend van die huidige fase waarin ek was: Jacques, Jean-Pierre en Petite, my Franse gier; Yoda en Jabba: Star Wars mos . . .

Katte, ’n passie wat die toets van die tyd deurstaan het. Die punte van my hart se kos word deesdae by veeartsenywinkels gekoop, wetenskaplik ontwikkel vir elkeen se unieke behoeftes: Nina is besig en maer, Santjie lekker dik en die bejaarde Matjie vol artritis. Watter kos uiteindelik in watter pensie beland, is weer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
Die GLORIE En Trane
Die gespierde, soepel gimnaste, hoogspring- en basketbalhemelbesems, testosteroonbelaaide naellopers, goed ontwikkelde gewigstoters . . . Almal wêreldklas-atlete maar met hul voorkoms uniek, soos voorgeskryf deur die eise wat hul bepaalde sport stel.
SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Skrywer Stap Terug Op Haar Kinderspore Vir Nuwe Roman
Madelein verplaas ons na 1974, na die kleinhoewe net buite Bloemfontein waar Bessie saam met haar broer, Willem, woon. Haar man Stefaans is kort tevore aan kanker oorlede, sonder om goeie voorsorg vir Bessie te tref. Sy moet haar sente omdraai. Nou k

Related Books & Audiobooks