LUUKS
Jan 20, 2020
2 minutes
DEUR AMARIA CARSTENS &
MONICA VAN DER WALT
Die Griekse skoonheidshuis APIVITA is meer as 40 jaar gelede gebore uit ’n liefde vir bye en die biodiversiteit van die land se natuurskoon. Van hul eerste produkte was ’n swart seep met onder meer propolis (die stof wat bye gebruik vir “huisbou”, sien ook bl. 40) en tiemie, asook terapeutiese sjampoes met kruie-ekstrakte. Vandag
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days