‘NÍKS AAN MY IS KONVENSIONEEL’ NE
Dec 17, 2019
3 minutes
DEUR LIANI JANSEN VAN RENSBURG
FOTO
MEJ. SA-ORGANISEERDERS
Zozibini Tunzi, ’n boorling van die Oos-Kaap, moes eers haarself, haar identiteit en haar stem vind. Twee jaar later is die kroon op haar kop en nou daag sy die wêreld uit
Jy staan bankvas agter #GenoegIsGenoeg om geweld teen vroue en kinders te beveg.
Ons kan nie tou opgooi nie. As ’n gemeenskap moet ons hande vat. Die narratief moet verander en mans moet verantwoordelikheid aanvaar. Seuns moet van kleintyd af opgevoed word: Hoe hy ’n vrou moet behandel, haar as ’n gelyke hanteer, dat enige vorm
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days