SARIE

Gewoond aan seerkry . . . dan die eurspel

’n Nuwe huweliksformulier, gemotiveer deur besorgdheid oor die “huidige afgryslike geweld teen vroue (en kinders)”, het die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) aangekondig. “Vroue is nog altyd mans se gelykes. ( . . . ) Dit staan so in die Bybel. Ons kultuur het veroorsaak dat ons dit nie raakgesien het nie, of nie reg verstaan en toegepas het nie,” volgens ’n berig op hul webblad (nhka.org).

Genoeg is genoeg, word allerweë gesê. ’n Veldtog wat in Suid-Afrika van stapel gestuur is en deur SARIE en Media24 ondersteun word. Maar wat gedoen om ’n jare lange krisis en skrikwekkende situasie om te draai? Oor die redes is baie geskryf: Die pa-figuur ontbreek (politiek se aaklige impak op die Suid-Afrikaanse gemeenskap), patriargale stelsel (kulturele dinge), onderdanige ma’s (Pappa is altyd reg), vrees om daaroor te praat (wat sal die mense sê?) . . .

As buitestanders vind ons dit dikwels moeilik om ons in die mishandelde vrou se skoene te plaas. Ons sit haar óók in die beskuldigdebank, skud kop oor haar klaarblyklike passiwiteit. Wat gaan egter werklik in haar binneste aan? Kenners deel drie vroue

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Bederfprodukte Luuks
1. Romano Ricci, agterkleinseun van die Franse modeontwerper Nina Ricci, het sowat vyftien jaar gelede sy eie parfuumhuis begin. Juliette has a gun glo parfuum is meer as net iets wat jy daagliks aanspuit om lekker te ruik. Jou geur is uniek aan jou
SARIE5 min read
Kanker-raaisel
Die prinses van Wallis se aankondiging dat sy “voorkomende chemoterapie” vir ’n ongespesifiseerde soort kanker kry, het die wêreld aan’t praat gehad. “Maar sy is só jonk!” was die refrein. Ook die Amerikaanse aktrise Olivia Munn het onlangs oopgemaak

Related