SARIE

Soek die silwer randjie

As jy verwag dat mense van jou gaan hou, is dit inderdaad die geval
PsyBlog

“As ek so min moontlik verwag, kan ek nie seergemaak word nie,” sê Susan Sontag, Amerikaanse skrywer, filmmaker en politieke aktivis in haar dagboek*.

Is jóú glas halfvol of halfleeg? As jy, soos Sontag, die minste verwag omdat jy teleurstelling wil vermy, skiet jy jouself dalk in die voet. Volgens navorsing het optimiste ’n voorsprong bo hul pessimistiese maters. Daar is ’n lang lys voordele as jy ’n optimis is, waaronder beter gesondheid en ’n langer lewe (sien kassie op oorkantste blad).

Want ja, optimiste is geneig om langer te leef, selfs tot 85 jaar en ouer, het ’n studie pas bevind. Hoekom dit so is, is nie mooi duidelik nie. Volgens die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
Die GLORIE En Trane
Die gespierde, soepel gimnaste, hoogspring- en basketbalhemelbesems, testosteroonbelaaide naellopers, goed ontwikkelde gewigstoters . . . Almal wêreldklas-atlete maar met hul voorkoms uniek, soos voorgeskryf deur die eise wat hul bepaalde sport stel.
SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Skrywer Stap Terug Op Haar Kinderspore Vir Nuwe Roman
Madelein verplaas ons na 1974, na die kleinhoewe net buite Bloemfontein waar Bessie saam met haar broer, Willem, woon. Haar man Stefaans is kort tevore aan kanker oorlede, sonder om goeie voorsorg vir Bessie te tref. Sy moet haar sente omdraai. Nou k

Related