SCHANÉ VENTER Ons 11de wenner!
![sarieza1910_article_019_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/5f6n8abmdc7n9hor/images/file522MSEWH.jpg)
![sarieza1910_article_019_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/5f6n8abmdc7n9hor/images/fileQ4RCHJOZ.jpg)
![sarieza1910_article_019_01_03](https://article-imgs.scribdassets.com/5f6n8abmdc7n9hor/images/fileIYL9M8LU.jpg)
![sarieza1910_article_019_01_04](https://article-imgs.scribdassets.com/5f6n8abmdc7n9hor/images/fileFMF6UEAL.jpg)
![sarieza1910_article_019_01_05](https://article-imgs.scribdassets.com/5f6n8abmdc7n9hor/images/file89BZJ4XD.jpg)
‘Ek kan net 100% ek wees. Dis my sterk punt’
Gebore en bly Alberton Matriek Hoërskool Marais Viljoen, Alberton Beste fliek Stick It oor gimnastiek “Dit praat met my hart” Beste webtuiste Takealot vir “enigiets onder die son en binne twee dae is dit op jou voorstoep” Inkopies “Ek’s ’n sucker vir ’n winskopie” Afspraakwebtuistes “Só dapper is ek nie” Kinders “Eendag, ja! Ek’s peetma van twee seuns en oneindig lief vir hulle” Lees of bungee “Die buitelewe maak my gelukkig”; “Ek lees graag, maar ek moet inligting vinnig kan kry en verwerk” Wen-gedagtes “Doen opreg moeite met familie en vriende. En ja, wees dankbaar”
Schané Venter, ons 11de Voorbladgesigwenner in SARIE se 70ste jaar!
Sy is ’n go-getter, mode-fanatikus en oud-gimnas. En waar chaos heers, daar wil sy orde skep. Gebeure in haar 27 jaar het haar gedwing om vinnig groot
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days