LUUKS
Jul 22, 2019
2 minutes
DEUR AMARIA CARSTENS &
MONICA PIENAAR
Die saadjie vir Kenzo se ikoniese parfuum Flower is geplant toe Odile Lobadowsky, voorsitter van Kenzo Parfums, besluit het om ’n parfuum te maak geïnspireer deur ’n beroemde anti-oorlog-foto, geneem in 1967: ’n meisie wat ’n enkele blom teen die loop van ’n geweer ophou. Die resultaat was ’n vermenging van die geure van viooltjies, akasia en vanielje.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days