OUERS GESKEI: hoe dit jou raak
![sarieza1908_article_122_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/1wmvxpmn0g7n9huu/images/fileG3644R9P.jpg)
Die vraag: “Wat van die kinders?” is waarskynlik die eerste kwessie wat by ouers opkom wanneer hulle besluit om te skei. Maar die laaste ding waaraan hulle dink as hulle skei, is watter effek dit eendag op die kinders gaan hê wanneer húlle grootmense is . . .
“Ek stoot mense weg as hulle te naby aan my kom.”
“Ek het getrou met die wete in my agterkop dat ek altyd kan wegstap.”
“Ek glo vas die liefde moet altyd met ’n bakleiery gepaardgaan.”
“Ek sal enigiets doen om my maat te behaag, al is dit ten koste van myself.”
“My pa het dikwels beloftes gemaak wat hy nie nagekom het nie. Ek is skepties oor enige belofte.”
Elke kind se ervaring van egskeiding is uniek, maar oor die algemeen het kinders uit geskeide huise dikwels as volwassenes ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days