SARIE

DAGGA-OLIE Kwakmedisyne of elikser?

’n Pizza bedruip met dagga-olie, oftewel kannabidiol-olie (CBD). Dis die nuutste op die pizza-restaurant Col’Cacchio, met takke in al die groot stede, se spyskaart. ’n Londense entrepreneur bemark weer hennep-tampons deurweek met kannabidiol-olie vir menstruele pyn.

Noem dit CBD se vyftien minute van roem. Dit duik op in van bier tot balsem vir seer spiere. En word gesmous as geneesmiddel vir siekes en voorkomende middel vir gesondes; ’n meerdoelige pynstiller vir diere en mense van alle ouderdomme.

CBD is ’n bestanddeel van die daggaplant, maar laat jou nie in ’n dwelmroes versink nie. Dis beskikbaar in salwe, olies, tinkture en sproeie – as seksstimuleermiddel tot kuur vir ekseem, puisies en warm gloede. Ook ernstige toestande soos diabetes en veelvuldige sklerose. Al was dit tot baie onlangs onwettig om dit plaaslik te koop of verkoop, het jou naaste gesondheidswinkel dit waarskynlik gehad. En ook nie in ’n donker hoekie versteek nie.

Die vraag daarna is groot: Analiste raam die mark

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE2 min read
42 Warm Wolmus
SIEN LES 3 EN 6 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ENKELRIF TE BREI EN HOE OM TE VERMINDER – LEES BL. 45 Approx. 40 cm in diameter x 22 cm in height KATIA LOVE WOOL (85% virgin wool, 15% superfine alpaca): 1 ball col. 128Yarn needleStitch markers (SM)Cir
SARIE5 min read
26 Kindertrui Met Strepe En Tekstuur
SIEN LES 6 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM TE VERMEERDER – LEES BL. 45 –a) 2 –b) 4 –c) 6 –d) 8 –e) 10 years Working with KATIA BASIC MERINO (55% virgin wool, 45% acrylic): –a) 3 –b) 3 –c) 4 –d) 5 –e) 5 balls, 50 g each, col. 3 OR Working with KATIA ME
SARIE5 min read
20 Sportiewe Trui Met Kappie
SIEN LES 2 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM KOUSSTEEK TE BREI – LEES BL. 45 –a) 8-10 –b) 12-14 –c) 16-18 –d) 20-22 Finished bust measurement: –a) 108 cm –b) 118 cm –c) 126 cm –d) 136 cm KATIA AZTECA (53% virgin wool, 47% acrylic): –a) 5 –b) 6 –c) 6 –d)

Related