Huisgenoot

DIE WEER SE PROFETE

'WAT gaan aan met die weer?” Dis ’n vraag wat deesdae gereeld om die braaivleisvure opduik, want dit voel party dae asof ons weerpatrone behoorlik onderstebo is. Die een oomblik skyn die son, en die volgende oomblik is dit ’n grou dag wat jou na jou wintertruie laat grawe.

Daar is een groep mense vir wie dié vraag nie net by praatjies bly nie. Die weervoorspellers van die Suid-Afrikaanse Weerdiens moet daagliks sin maak van die weerpatrone én voorspel wat volgende gaan gebeur.

het by die Weerdiens se hoofkantoor in Centurion gaan inloer om te sien hoe dié wetenskap

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei