Vrouekeur

Wonderplant vir ’n wonderseun

Die trauma en hartseer wat hierdie seun van KwaZulu-Natal ervaar het tydens die siekte en afsterwe van sy ma in Desember 2017, het Chris-Tiaan Nortjé nie ondergekry nie. Sy ma (Yolandé) was ’n diabeet en het agt jaar onder die komplikasies van dié siekte gely, onder meer nierversaking.

“My dogter het ’n paar maande voor haar dood met dialise begin, maar ek dink dit was toe reeds te laat,” vertel Chris-Tiaan se ouma, Charlotte Coetzee. “Voor haar dood het sy versoek dat ons as grootouers na hom sal kyk as sy te sterwe kom.”

Yolandé is op 38 oorlede toe Chris-Tiaan nege jaar oud was. “Ons ondersoek die proses om hom aan te neem.” Hy is met outisme (Asperger-sindroom) gediagnoseer en Charlotte sê Chris-Tiaan het reeds

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks
Vrouekeur3 min read
OPPINOOT Met
Lance James Liebenberg, geliefd bekend as die “Big Daddy” van countrymusiek, was kindertyd saam met Min Shaw my helde en gewildste sangpaar. Ek onthou die fliek Danie Bosman (met Min Shaw en Franz Marx, wat met Lance se sangstem gesing het) en die ro

Related