Vrouekeur

Die goeie F-WOORD

Niemand mag die vlaag van geweld teenoor vroue en kinders wat Suid-Afrika teister ignoreer nie. Mediaberigte, protesoptredes en bewusmakingsveldtogte het gesorg dat die saak deeglik onder Suid-Afrikaners se aandag kom. Mense is nou oor die algemeen baie van die trauma binne ons gemeenskappe bewus.

Volgens Concern Worldwide, ’n wêreldwye humanitêre organisasie wat hulle vir minder armoede, vrees en onderdrukking beywer, is geslagsgebaseerde geweld (spesifiek teenoor vroue en kinders) ’n oorsaak en ’n gevolg van geslagsongelykheid. Geslagsongelykheid word ook as ’n oorsaak en ’n gevolg van skadelike genderstereotipes en die patriargale stelsel beskou.

’n Sterk feministiese beweging in Suid-Afrika is nodig, en twyfel oor die positiewe uitkomste hiervan kan nie gemotiveer word nie. Die Nigeriese skrywer, feminis en inspirerende TED-spreker Chimamanda Ngozi Adichie dring daarop aan dat almal, vroue én mans, feministe behoort te wees. Sy sê: “A feminist is a man or a woman who says yes, there’s a problem with gender as it

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Fotoblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Lewendige, opgewekte dansklanke OPLOSSING – Opskopmusiek
Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege
Vrouekeur1 min read
PAK DIT in Jou Trollie
Fair Cape Dairies se heerlike nageregreeks word van vars vrugte gemaak en is hormoonvry. Kies uit koejawel, gemengde bessies of gestoofde vrugte met ’n lagie vla en witsjokolademousse, R9,99 elk. www.faircape.com *Pryse onderhewig aan verandering Pho

Related