Vrouekeur

Kan ’n werksplek pret wees?

Die tradisionele siening dat iemand wat pret by die werk het, heel moontlik nie gefokus is nie, word deur studies as onwaar bestempel. Pret in die werksplek verhoog produktiwiteit.

Dit is wat Adrian Gostick en die humoris Scott Christopher in hul boek The Levity Effect: Why it Pays to Lighten up skryf. Die outeur Bob Pike, skrywer van The Fun Minute Manager, stem saam. Hy noem dat ’n prettige werksomgewing mense se gemoed verbeter omdat werknemers besef dat hulle waardevol vir bestuurders, die organisasie en vir mekaar is.

’n Navorsingstudie het selfs bevind dat gelukkige werknemers die mededingers met 20% kan klop terwyl ’n gelukkige verkoopspan tot 37% meer transaksies sluit. Dít is genoeg vir enige bestuurder om regop te sit en aandag aan die geluk van kollegas te skenk.

WAT AS EK IN DIE WERKSPLEK

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks
Vrouekeur3 min read
OPPINOOT Met
Lance James Liebenberg, geliefd bekend as die “Big Daddy” van countrymusiek, was kindertyd saam met Min Shaw my helde en gewildste sangpaar. Ek onthou die fliek Danie Bosman (met Min Shaw en Franz Marx, wat met Lance se sangstem gesing het) en die ro

Related