Vrouekeur

Maak ’n GELDKOPSKUIF

Sak jou moed in jou skoene wanneer jy rekeninge en bankstate in die pos kry?

Studies wys dat skuld tot emosionele en sielkundige probleme kan lei. Dr John Gathergood van die Universiteit van Nottingham het die verband tussen skuld en depressie en angs as gevolg daarvan bestudeer. Hy het bevind dat diegene wat sukkel om hul skuld en lenings af te betaal, meer as twee keer meer geneig is om geestesgesondheidsprobleme te ervaar. Daar is al bewys dat sommige mense voel dat skuld soos ’n swaar gewig op hulle lê terwyl ander dit probeer blokkeer of selfs heeltemal ontken.

Ontkenning kan manifesteer deur nie rekeninge en bankstate wat in die pos kom, oop te maak nie, rekeninge en kennisgewings in ’n laai te los en daarvan te vergeet, nie die telefoon te beantwoord as jy vermoed dit is ’n skuldeiser is nie, of bloot om nie die skuld te hanteer nie.

Dit maak nie saak hoe jy dit hanteer nie, die rekeninge

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi
Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton

Related Books & Audiobooks