redakteursbrief
Jan 20, 2020
2 minutes
![f0003-01](https://article-imgs.scribdassets.com/b2gj0s6ps7nvann/images/fileA1M5ZVF8.jpg)
Ons almal raak kwaad. Soms is ons woedender as ander kere en nie alle mense raak ewe kwaad nie. Op bl 14 vra Riette Rust “Waarom so woedend?”
Blykbaar het Aristoteles die volgende oor woede gesê:
Enigiemand kan kwaad raak – dis maklik, maar nie alle mense kry dit reg om vir die regte persoon in die regte mate, op die regte tyd, om die regte redes en op
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days