Vrouekeur

Om al die balle in die lug te hou

“Die ma in’n gesin is gewoonlik die een wat die huishouding bestuur en sorg dat die wiele nie afval nie,” sê Derika de Villiers, ’n kliniese sielkundige.

“Sy sorg dat almal in die gesin so gemaklik as moontlik met hul daaglikse lewe kan voortgaan. Of sy’n tuisblyma of werkende mamma is, sy bestuur die hele huishouding,” sê sy.

Daar bestaan definitief’n wanpersepsie oor tuisblyma’s, sê Derika.

“Om’n tuisblyma te wees, is harde werk en kan ook baie eensaam wees.’n Tuisblyma is nie Dinsdagoggend eerste in die ry om’n fliekkaartjie te koop of heeldag by die salon om haar naels te doen of’n spabe-handeling te kry nie.’n Tuisblyma staan ook douvoordag op om die kinders vir skool reg te kry, hul tasse en kosblikke te pak en sodra die huis stil raak, is daar 100 take wat wag. Daar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi

Related