Vrouekeur

8 DOENDINGE VIR GELUK

“Wily’n beter jaar as verlede jaar hê?” vra die lewensafrigter Terina Allen op Forbes. “Wat is jy dan bereid om in te sit om dit te vermag?” Aan die begin van’n nuwe jaar stel ons makliker doelwitte. Sonder iemand of iets wat ons verant-woordbaar hou om dit’n realiteit te maak, gaan dié voorneme egter stof vergaar terwyl ons op ou gewoontes terugval.

Hier is’n paar dinge wat jy vir’n gelukkige, suksesvoller 2020 in plek kan stel.

1 STEL GRENSE

Is daar dinge of verhoudings in jou lewe wat jou dreineer of jou vreugde steel? Dalk is dit jou ouers of skoonouers wat in jou huwelik inmeng of iemand wat jy op sosiale media volg wat jou onvergenoegd of minderwaardig laat voel? Dalk is dit’n bestuurder wat nie grense van werk en vrye tyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur7 min read
’n Magiese stad
Covid-19 het reis nou onmoontlik gemaak, maar ons glo ná elke storm skyn die son weer. Ons sal weer kan reis en hier is solank ’n stad wat jy op jou lys kan sit vir wanneer die wêreld weer begaanbaar is Soos met ons vorige besoek aan Istanboel, bly o
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.
Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege

Related