Op safari
Jan 20, 2020
4 minutes
Foto’s CORNEL VAN HEERDEN
Die son maak plek vir die sterre. Skemer daal op die Linkwashakamp in die Hwange Nasionale Park in Zimbabwe neer.
Ons drink’n glasie wyn en wag saam met ons gids, Livingstone Sana, vir aand ete om op die dek bedien te word.
Drie olifante kom doodluiters van die watergat af in ons rigting aangestap. Mens kan nie anders as om in die teenwoordigheid van dié reuse hoendervleis te kry … en effe benoud te voel nie.
“Hulle gaan’n draai by die swembad kom maak,” reken Livingstone, en skaars twee minute later word
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days