Vrouekeur

Kuns UIT EIE BODEM

Die Kaapstadse kunstenaar David Griessel het onlangs die illustrasies vir die eerste kinderboek wat op aandagafleibaarheidsindroom (AGHS) by kinders fokus, All of these Things are Important to me, gedoen. Die boek, geskryf deur Renata Schoeman en Refiloe Moahloli, bevat tekste in Engels, Afrikaans, isiXhoza, isiZulu en Sotho.

Sy illustrasies pryk, die boek van Carin Krahtz wat in 2017 verskyn het, en (2014) met Wendy Maartens as skrywer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi

Related