OP DIE VERHOOG
Jan 20, 2020
2 minutes
Deur JOHAN MYBURG
A an die begin van die jaar, voordat die somerseisoen van die Johannesburgse Filharmonie en die konsertprogramreeks van die Johannesburgse Musiekvereniging op dreef kom, vind die Johannesburgse Internasionale Mozartfees (JIMF) sedert 2010 jaarliks plaas.
Dié fees met sy informele karakter bied’n kombinasie van uitvoerings van klassieke musiek en’n program wat saamgestel), dui op die fees se strewe na deelname (“”) en die viering van musiek.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days