Vrouekeur

Voorstander van VROUEGESONDHEID

Dié wêreldbekende vrou, wat die voorsitter van die departement verloskunde en ginekologie aan die Universiteit van Kaapstad en Groote Schuur-hospitaal is, was amper verlore vir geneeskunde, want so byna het prof Lynette Denny nie haar mediese studies voltooi nie.

Prof Lynette sit agter ’n ronde tafel in haar kantoor by Groote Schuur-hospitaal se Ou Hoofgebou, die gebou waarin die eerste hartoorplanting in 1967 deur prof Chris Barnard gedoen is.

Teen die mure van haar kantoor – ’n plek waar sy leef – hang verskeie grade, toekennings, foto’s en persoonlike herinneringe. Daar is ’n gemaklike rusbank en kuns teen die mure.

Die grootste deel van haar lewe het sy hier deurgebring. In die eindelose gange van dié akademiese hospitaal, by die mediese skool oorkant die pad en by klinieke waar arm vroue hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Fotoblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Lewendige, opgewekte dansklanke OPLOSSING – Opskopmusiek
Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege
Vrouekeur1 min read
PAK DIT in Jou Trollie
Fair Cape Dairies se heerlike nageregreeks word van vars vrugte gemaak en is hormoonvry. Kies uit koejawel, gemengde bessies of gestoofde vrugte met ’n lagie vla en witsjokolademousse, R9,99 elk. www.faircape.com *Pryse onderhewig aan verandering Pho

Related