HELP, my VOORNEMENS werk nooit uit nie!
Dec 30, 2019
3 minutes
Dis daardie tyd van die jaar wat ons weer voornemens maak en hoop om daarby te hou, maar die sielkundige Floris Knouwds sê die meeste Nuwejaarsvoornemens is bloot wense wat mense uitspreek – nie definitiewe keuses of voornemens nie.
“Navorsing wys dat die ‘nuwe’ gedagtes en gedrag gou vervaag. As jou persoonlike funksionering egter van so ’n aard is dat jou voorneme ’n soort wet word (of ’n kontrak wat jy met jouself aangaan) kan dit jou onder baie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days