Vrouekeur

TYD VIR ONTSPAN

“Ek moet ontspan, maar ek kan nie.” Het jy al so gevoel wanneer jy met vakansie is?

Volgens navorsing deur die aanlyn reisonderneming Expedia voel slegs 53% mense uitgerus nadat hulle met vakansie was. Uitbranding word nou amptelik deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) as ’n beroepsverskynsel erken. Uitputting, geen energie en negatiwiteit vorm deel van die simptome van uitbranding. ’n Opname van die American Psychological Association (APA) in 2018 het bevind 21% van Amerikaanse volwassenes voel steeds gestres as hulle tyd by die werk afvat.

Ons leef in ’n wêreld wat dit moeilik maak om werklik te ontspan. Spanning, angs en depressie is aan die orde van die dag. Wanneer jy egter met vakansie is en druk op jouself plaas om te probeer ontspan, kan dit selfs meer spanning veroorsaak. Die feestyd is boonop ’n besige tyd van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Vra Vir Dr HERMANN
Ek het twee tienerdogters. Een is hipernetjies en perfeksionisties en die ander een is al die jare ’n regte slonskous. Alles tuimel uit haar kaste, skoon en vuil is deurmekaar en as jy die kamerdeur oopmaak, sien jy nie eens die bed nie. Praat, omkoo
Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton

Related