Vrouekeur

Eindig die jaar op ’n HOOGTEPUNT

Jy’s vuisvoos en om elke hoek en draai is daar slegte nuus. Die ekonomie druk, elektrisiteit word minder, pryse gaan op en boonop voel jou stukkie verlof soos ’n klein laslappie in ’n reusekombers van werk en nogmaals werk.

Ja, 2019 was vir baie mense ’n lang jaar met volgepakte ure en heeltemal te min ligte oomblikke.

As jy tans moeg, gefrustreerd en oorweldig voel, probeer die volgende wenke om jou jaar op ’n hoë noot af te sluit:

1 ERKEN JOU SUKSESSE

Daar was vir seker oomblikke in die afgelope jaar wat jy gevoel het jy het iets “reg” gedoen. Skryf die hoogtepunte van jou jaar neer. Dalk staan jy verwonderd oor die geluk en goedheid wat oor jou pad gekom het. ’n Gautengse lewenstylafrigter, stel voor dat jy ’n tema aan die afgelope jaar koppel. Iets soos ’n les wat jy geleer het: “uithouvermoë” of “selfvertroue”. Sy sê as jy jou suksesse benoem, sal dit jou in staat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi

Related