Weg!

Wat steek in ’n naam?

Vir ons voorgeslagte was naamgewing ’n gewigtige en dikwels emosionele saak. Familiename was ’n moet! As oudste dogter is my ouma na haar ma se ma genoem: Magdalena. Maar so moes ook al haar ma se susters se oudste dogters Magdalena gedoop word.

Daar was dus gou-gou ’n klomp Magdalenas, maar binne die familie was dit nie ’n probleem nie: die eerste een is Ousus genoem, die volgende Magdalena, die derde Lena, en toe Lenie. Net toe hulle dink dis klaar, toe kom daar nog een, en sy word sommer Baby. Maar... dit was toe nié die einde nie, want daar het nóg ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg14 min read
Suide Blyplekke
(Sien bl. 13) Die D707 is bekend as die grondpad met die mooiste uitsigte in Namibië. Dis dus reeds iets besonders net om tot by die ingang van dié private reservaat te ry. Die Little Hunter’s Rest-kampterrein is 3 km van die lodge af. Jy kyk uit oor
Weg30 min read
Blyplek Noorde
BEKOSTIGBAAR (Sien bl. 13) Verskeie lodges en kampe in die noorde bied groot afslag aan in die hoogsomer (Januarie tot Maart, soms April). Dis dan vrekwarm en kan reën, maar jou beursie gaan baie daarvan hou as jy in dié maande toer. Die Kaokoveld en
Weg5 min read
Swakopmund
Wild Rocket Café is dié plek waar ek en my vriende mekaar graag vir ontbyt ontmoet. Dis in die dorpskern en hoewel modern steeds knus. Besoekers kan binne of buite sit, tussen potplante en lanterns. Oorweeg die Mexikaanse eggs benedict of die salmon

Related