Weg!

ONTMOET DIE SKRYWER

Painted Wolves – A Wild Dog’s Life deur Nicholas Dyer en Peter Blinston is die eindproduk van ’n vyf jaar lange projek. Alle wins uit die verkope word geskenk aan die Painted Wolf Foundation ( paintedwolf.org).

Nicholas vertel meer.

Waarom is wildehonde so enigmaties? Daar is soveel redes dat ek gesukkel het om alles in te sluit in ’n boek van 300 bladsye wat 4 kg weeg! Ek reken die belangrikste aspek is die trop se sosiale struktuur: ’n Dominante wyfie is die leier. Sy is die enigste een wat met die mannetjies paar, en die res van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Die Suide
Die Garub-watergat langs die B4, sowat 20 km wes van Aus, is die beste plek om dié perde te sien. Jy kan die Bogenfels net op ’n amptelike Sperrgebiettoer van Lüderitz af besoek. Jy voel so groot soos ’n mier as jy aan die voet van dié enorme rotsboo
Weg14 min read
Suide Blyplekke
(Sien bl. 13) Die D707 is bekend as die grondpad met die mooiste uitsigte in Namibië. Dis dus reeds iets besonders net om tot by die ingang van dié private reservaat te ry. Die Little Hunter’s Rest-kampterrein is 3 km van die lodge af. Jy kyk uit oor
Weg2 min read
Rol Met ’n Groot Kanon
Die dae is getel waar mense ’n “nie sleg nie, maar onthou waar hulle gebou is”-etiket aan enige nuwe Chinese motor kon hang. Dit verdien om in die mis van tyd te verdwyn, op dieselfde manier as wat die Japannese en Koreaanse motorvervaardigers al dek

Related Books & Audiobooks