Weg!

WATERVALLE, WOUDE EN WYN

Ons verkies slenterstaproetes. Natuurlik kan ons ons eie rugsakke dra, maar die gedagte om ná ’n lang dag se stap by die hut aan te kom en tevrede te wees met ’n sakkie tuna, ’n pakkie Smash en twee slukkies Old Brown Sherry is net te veel gevra.

Dít terwyl jy op ’n slenterstap kan aansit vir lamsboud, vars slaai en malvapoeding met ’n glas syrah!

Die Magoebaskloofroete in die Limpopoprovinsie is buigsaam – jy kan kies om van twee tot vyf dae te stap.

Ons het laasgenoemde gekies en uiteindelik sowat 42km gestap. Jy kan van drie punte af begin: die Woodbush-, De Hoekof Broederstroom-hut.

Die roete is uitgelê op bosbougrond,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg30 min read
Blyplek Noorde
BEKOSTIGBAAR (Sien bl. 13) Verskeie lodges en kampe in die noorde bied groot afslag aan in die hoogsomer (Januarie tot Maart, soms April). Dis dan vrekwarm en kan reën, maar jou beursie gaan baie daarvan hou as jy in dié maande toer. Die Kaokoveld en
Weg8 min read
Kyk Waar Val Die Water!
“Zambiese immigrasie by Kazungula is glo ’n nagmerrie,” sê die vrou vir haar man by die tafel oorkant ons by die Chobe River Camp in Namibië. Ek spits my ore. “Hulle moes ál hulle skoene in die ontsmettingsmiddel druk.” Tot op daardie oomblik het ek,
Weg5 min read
Swakopmund
Wild Rocket Café is dié plek waar ek en my vriende mekaar graag vir ontbyt ontmoet. Dis in die dorpskern en hoewel modern steeds knus. Besoekers kan binne of buite sit, tussen potplante en lanterns. Oorweeg die Mexikaanse eggs benedict of die salmon

Related