Weg!

Kos vir lång kuiers!

Steurgarnaalslaai met tweeminuutnoedels

In dié geurige slaai sorg die oondgebakte eiernoedels vir ’n heerlike tekstuur. Skud sommer die bestanddele vir die slaaisous tuis al in ’n glasfles bymekaar, dan hoef jy nie baie los goedjies saam te ry nie.

Genoeg vir 6 as voorgereg Bereidingstyd 15 minute Gaarmaaktyd 5-10 minute

Jy benodig

 2 pakkies (70 g elk) tweeminuutnoedels
 24 steurgarnale, skoongemaak en afgedop
 1 teelepel gerasperde suurlemoenskil (of na smaak)
 sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
 2 eetlepels olie vir vlakbraai
 1 dik wortel, geskil en grofgerasper
 ½ koppie edamameboontjies, uitgedop (sien wenk)
 ½ koppie wit boontjiespruite, gespoel en drooggedruk
 1-2 ryp avokado’s, geskil, in skyfies gesny en met suurlemoensap besprinkel
 ’n strooisel mikrokruie of vars koljanderblare

VIR DIE SLAAISOUS

 2 eetlepels olie
 2 eetlepels rysasyn
 2 eetlepels sojasous
 2 teelepels sesamolie
 2 teelepels vissous
 1 klein brandrissie, fyngekap
 1 stuk vars gemmer van 2 cm, geskil en gerasper

Só maak jy

1 Maak eers die slaaisous deur al die bestanddele daarvoor in ’n glasfles saam te skud. Proe en geur dit verder na

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Die Suide
Die Garub-watergat langs die B4, sowat 20 km wes van Aus, is die beste plek om dié perde te sien. Jy kan die Bogenfels net op ’n amptelike Sperrgebiettoer van Lüderitz af besoek. Jy voel so groot soos ’n mier as jy aan die voet van dié enorme rotsboo
Weg14 min read
Suide Blyplekke
(Sien bl. 13) Die D707 is bekend as die grondpad met die mooiste uitsigte in Namibië. Dis dus reeds iets besonders net om tot by die ingang van dié private reservaat te ry. Die Little Hunter’s Rest-kampterrein is 3 km van die lodge af. Jy kyk uit oor
Weg2 min read
Rol Met ’n Groot Kanon
Die dae is getel waar mense ’n “nie sleg nie, maar onthou waar hulle gebou is”-etiket aan enige nuwe Chinese motor kon hang. Dit verdien om in die mis van tyd te verdwyn, op dieselfde manier as wat die Japannese en Koreaanse motorvervaardigers al dek

Related