Weg!

MENSE SE LENSE

BENJAMIN MILLER

IG: @ the_real_insta_moose

Canon EOS 5D Mk. II

Canon 300 mm-lens met ’n 1.4x-verlenging

BENJAMIN SKRYF: Ek is van Port Elizabeth en het dié foto in die nabygeleë Addo-olifant- nasionale park geneem.

Die park het ’n erge droogte ervaar, en die grootvoete het by die kwynende watergate gehou.

Terwyl die grootmense gedrink het, het dié kalfie van die kleiner wild verwilder, insluitend hierdie vlakvark. Die olifantjie het die vark rondgejaag totdat hy die aftog geblaas het, en die kalfie het tog te trots gelyk op sy oorwinning.

Ná ’n ruk het die vlakvark darem iets te drinke gekry toe die kalfie se aandag elders was.

TOAST SÊ: Ek hou van ’n foto wat ’n storie vertel. Voeg daarby ’n skoot humor, skerp fokus en mooi lig, en jy het die Foto van die Maand! Welgedaan, Benjamin!

Dis duidelik dat die kalfie lus is vir speel – kyk net daai gevreetjie! Dit terwyl die vlakvark glad nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
Swakopmund
Wild Rocket Café is dié plek waar ek en my vriende mekaar graag vir ontbyt ontmoet. Dis in die dorpskern en hoewel modern steeds knus. Besoekers kan binne of buite sit, tussen potplante en lanterns. Oorweeg die Mexikaanse eggs benedict of die salmon
Weg14 min read
Suide Blyplekke
(Sien bl. 13) Die D707 is bekend as die grondpad met die mooiste uitsigte in Namibië. Dis dus reeds iets besonders net om tot by die ingang van dié private reservaat te ry. Die Little Hunter’s Rest-kampterrein is 3 km van die lodge af. Jy kyk uit oor
Weg8 min read
Kyk Waar Val Die Water!
“Zambiese immigrasie by Kazungula is glo ’n nagmerrie,” sê die vrou vir haar man by die tafel oorkant ons by die Chobe River Camp in Namibië. Ek spits my ore. “Hulle moes ál hulle skoene in die ontsmettingsmiddel druk.” Tot op daardie oomblik het ek,