Weg!

Stap, want jy kan

Dis maklik om te vergeet hoe geseënd ons is. Ons vergeet die ooglopend goeie dinge van die lewe wanneer die enkele hardnekkige vlekke die oorhand begin kry.

Dis te verstane as jy mismoedig raak oor beurtkrag, slaggate en verbroude vangkanse. Maar jy kan nie dat dit jou lewe verfoei nie. As Suid-Afrikaner is daar baie dinge om op trots te wees.

Nie net die kere wanneer Caster, Giniel of ons sportspanne vir ’n slag wen nie, maar ook vir die daaglikse dinge wat hulleself onsigbaar herhaal: sonsopkoms teen die berg, ’n kerf biltong in die hand, jou moedertaal in die mond, bakkiery, stoepsit…

En dan is daar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg30 min read
Blyplek Noorde
BEKOSTIGBAAR (Sien bl. 13) Verskeie lodges en kampe in die noorde bied groot afslag aan in die hoogsomer (Januarie tot Maart, soms April). Dis dan vrekwarm en kan reën, maar jou beursie gaan baie daarvan hou as jy in dié maande toer. Die Kaokoveld en
Weg8 min read
Kyk Waar Val Die Water!
“Zambiese immigrasie by Kazungula is glo ’n nagmerrie,” sê die vrou vir haar man by die tafel oorkant ons by die Chobe River Camp in Namibië. Ek spits my ore. “Hulle moes ál hulle skoene in die ontsmettingsmiddel druk.” Tot op daardie oomblik het ek,
Weg3 min read
Windhoek
Die Oshetu-gemeenskapsmark met sy open-wakker atmosfeer (en heerlike kos!) staan onder die locals as “Single Quarters” bekend. Die naam is afkomstig van die woonstelblok vir kontrakwerkers wat in die apartheidsjare op dié perseel gestaan het. Deesdae

Related