Weg!

Soutlug en sonskyn – dís die Punt!

Waar? Kaappunt se skiereiland

Afstand 34 km

Lengte 2 dae

Terrein Op klipperige voet-paadjies bo-oor kranse langs.

Die verkeer stroom by die reservaathek in. Vakansiegangers, vissermanne, naweekmakers… almal het al donkeroggend van waar ook al huis is, vertrek om die dag by Kaappunt behoorlik te benut.

Ons groepie van tien stappers voel vir oulaas of ons motordeure gesluit is, staar ’n paar oomblikke na die kaart en kry dan rigting. Sommer gou is ons kniediep in die fynbos. Dis ’n mooi dag en ek het by die hek gehoor die geelstert lóóp. G’n wonder daar is vanoggend so baie bote in Valsbaai aan’t rondbons nie. Die voetpad slinger op die borand van hoë kranse en oor ’n paar koppe langs, en ver ondertoe rol en ruis die waters. Van hier bo af kan jy die hele gedoente dophou. Judaspiek is die eerste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Die Suide
Die Garub-watergat langs die B4, sowat 20 km wes van Aus, is die beste plek om dié perde te sien. Jy kan die Bogenfels net op ’n amptelike Sperrgebiettoer van Lüderitz af besoek. Jy voel so groot soos ’n mier as jy aan die voet van dié enorme rotsboo
Weg14 min read
Suide Blyplekke
(Sien bl. 13) Die D707 is bekend as die grondpad met die mooiste uitsigte in Namibië. Dis dus reeds iets besonders net om tot by die ingang van dié private reservaat te ry. Die Little Hunter’s Rest-kampterrein is 3 km van die lodge af. Jy kyk uit oor
Weg2 min read
Rol Met ’n Groot Kanon
Die dae is getel waar mense ’n “nie sleg nie, maar onthou waar hulle gebou is”-etiket aan enige nuwe Chinese motor kon hang. Dit verdien om in die mis van tyd te verdwyn, op dieselfde manier as wat die Japannese en Koreaanse motorvervaardigers al dek

Related