SARIE KOS

Die ABC van CBD & THC

CBD, of kannabidiol, is een van 113 geïdentifiseerde kannabinoïede in die cannabis-plant.

Hennep (hemp) is ’n term wat gebruik word om cannabis-variëteite te klassifiseer wat 0,3% of minder THC bevat. Gevolglik word baie CBD-olies van hierdie variëteite gemaak.

Hennepsaadolie is ’n gesonde olie wat ryk is aan antioksidante, omega 3- en 6-vetsure, maar dit bevat geen CBD nie. Dit is aansienlik goedkoper as CBD-olies en word meestal gebruik as ’n bestanddeel in gesonde kos, gebak en as ’n basisolie in CBD-produkte.

Draai jou kop al? Kom ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.
SARIE KOS6 min read
Stádige Kos, Vinnig-vinnig
● Wenke vir jou drukkoker● Só werk die tegnologie● 6 resepte met goedkoper vleissnitte Hierdie bredie gaan almal aan jou tafel beïndruk. Dis bekostigbaar met groot smake. Sit voor met basiliekruidpesto om deur die ryk sous te sny. GENOEG VIR 8 ●