SARIE KOS

MIDDERNAG FEES

SPYSKAART

WELKOM HIER Sout-en-asyn-tjips

DIE FEESMAAL Oesters met grenadellasalsa

Die nuwe biltongslaai

Vark-bosbessie-en-appelkoos-terrien

SOETE NAGRUS Poffers gevul met grondboontjiebotterroom

Kan-nie-bak-konfettikoek

As ek in die nag wil peusel, sal tjips altyd my gunsteling bly
BRITTINEY DE JAGER (links)
Jy kan my in die nag met bessies bederf
VINISHIA RAS (regs)
Ek eet wanneer die son skyn, maar so nou en dan sal ek myself met sjokolade bederf
MICHELLE VISSER (links)
’n Stukkie droëwors, biltong of bevrore druiwe vir iets soets
YVONNE OOSTHUIZEN (regs)
In die nag is ek reg vir sout springmielies en gespikkelde eiers!
CHARLOTTE TIMMS (links)
Gee my enige tyd ’n lekker stukkie kaas
SCHANÉ VENTER (regs)
’n Grondboontjiebotterbroodjie
DANIELLE TALMAGGIES (links)
’n is nie regtig in my woordeskat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS7 min read
Allawêreld! Afrika
Hoe Amarula een van die wêreld se gewildste roomlikeurs geword het.” Die opskrif van ’n artikel in die Amerikaanse finansiële tydskrif Forbes. En verder word geskryf: “Die prominente olifant op die etiket is net so herkenbaar op die rak agter ’n kroe
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE

Related